Afrikaans Kaliumchloried Cited by user Jcwf on 26 Jul 2023 Kaliumchloried (KCl) is 'n ionogene verbinding van kalium en chloor. Dit is 'n sout van kaliumhidroksied (KOH) en soutsuur (HCl).